Tim Holt

Tim Holt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Charles John Holt III
Geboorte (1919-02-05)5 Februarie 1919
Sterfte 15 Februarie 1973 (op 54)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tim Holt (5 Februarie 1919 – 15 Februarie 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Stagecoach (1939), Land of the Open Range (1942), The Magnificent Ambersons (1942), en The Treasure of the Sierra Madre (1948).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne